Goe taak 2017

Goe taak 2017
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

tipes verweering

Storyboard Text

  • Hello my naam is Johannes.  Ek is Noag se tweeling boetie.  Ek gaan julle van my lewensreis vertel en ek gaan 'n paar onderhoude voer met die mense wat dit saam met my ervaar het.
  • Die eerste keer toe ek hier was, was daar 'n vulkaan uitbarsting.  Die tweede keer wat ek hier was - wat ook die laaste keer was - kan 'n mens al die stollings gesteentes wat gevorm is deur die lawa gesien het.
  • Sussa onthou jy nog toe Pa ons hier heen gebring het, net voor die groot vloed? 
  • Ja natuurlik.  Ons kon nie so naby aan die water gekom het nie.  Hier was net groot rotse.  Dit is seker die klein sedimentêre gesteentes wat nou hier lê.
  • Het ons nie voorheen saam met Juf. Bouwer hier gekamp nie?  Het jy gehoor sy het toe later gasvryheid aangebied as 'n vak?
  • Ja Wian.  Dit was nog so warm en die humiditeit was hoog toe ons hier gekamp het.   Juffrou het ons geleer van metamorfiese gesteentes.  Ek het gehoor Juffrou het verlede jaar op pensioen gegaan.
  • Hier moes seker baie verwering plaasgevind het.  Baie gesteentes moes afgebreek word om die massiewe stad te bou.
  • Hier gebeur baie erosie, ekskuus verskuiwings.  Die tafels en stoele is altyd op 'n ander plek, maar dis asof die wind die meubels skuif.  Ek het nog nooit gesien dat enige iemand die meubels hier rond skuif nie.
  • Verdere inligting beskikbaar by: Alicia Oosthuizen Gr. 9 X
More Storyboards By aliciaoosthuizen
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art