Oorbeweiding

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Wanneer plantvretende diere plante vinniger vreet as wat die plante kan teruggroei. 
  • As groot getalle diere 'n Geruimetyd lank in 'n gebied gekonsentreer word en nuwe grasspriete vertrap. Te veel diere wat te gereeld op die selfde veld wei sal die veld heeltemaal uitput !!
  • Ek is 'n Kommersiële boer - ek verdien 'n inkomste uit my boerdery . Ek dink dus hoe meer beeste en diere ek kan aanhou - hoe meer geld kan ek maak !
  • Maar - Wat help dit jy maak langtermyn skade vir korttermyn wins ? Hoe gaan jy dan volgende jaar geld maak ?
  • Maar wat is tog die gevolg van oorbeweiding ? 
  • Meeste van die plantegroei word verwyder - dus word jou grond minder vrugbaar dan gaan die gras nie meer groei nie en jy gaan GEEN weiding oorhê nie!
  • Lopende water en wind sal die grond wegspoel - wind sal dit wegwaai - ek sal nie eers voeding vir my vee kan plant nie.... ek sal al hoe armer en armer word, ek sal stad toe moet trek - en werk in 'n kantoor ! Voedsel pryse sal styg... Die ewewig van die ekosisteem sal beinvloed word. Dit beteken dat enige ander diere en plante wat van gras en vrugbare grond afhanklik is - ook geraak sal word
  • Daar is opsies ... Oom kan minder diere op die grond laat wei, of hul in kampe opdeel en die weivelde roteer sodat die grond tyd het om te herstel ... as daar reeds skade is kan die grond gerehabiliteer word. Grondherwinning sal ook woestynvorming voorkom.  Ons moet ons hulpbronne volhoubaar gebruik sodat die volgende generasie -dis nou ek daai - darem ook kos sal he om te eet !
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art