Water Saving

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Goose: "Is dit al water wat oor is?" Finn: "Ja, Goose, wat gaan ons doen omtrent hierdie groot probleem? Hoe gaan ons dit oorleef?" Goose: "Ons gaan die oorsaak moet gaan soek!"
  • Finn: "Haai, kyk daar Goose! Die mense spuit hulle tuin nat en dis nog dag; weet hulle nie hulle moet dit in die aand doen nie." Goose: "Ek wonder waar mors hulle nog water. Kom ons gaan kyk."
  • Goose: "Hoekom sal hulle hul swembad vol maak as daar waterbeperkings is?" Finn: "Ja dit reën môre. hulle kan met die reën water gebruik om die swembad vol temaak."
More Storyboards By cindybeyer
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!