ontbossing

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Stop! Wat dink jy doen jy?
  • Met die spoed waarteen julle woude uitrooi sal daar na 100 jaar geen woude meer wees nie.
  • Ek kap die bome af, dis my werk.
  • Jy weet dis onwettig om dit hier te doen?
  • En hoekom nogal?
  • Daar is 121 natuurlike remedie in die woud wat gebruik kan word as medisyne. En jy is besig om alles te vernietig!!!!
  • Nou voel ek baie sleg. Ek het nooit besef wat ek doen nie.
  • Sjoe, ek het nooit hieraan gedink nie.
  • Die spoed waarteen ontbossing plaasvind is gelyk aan 20 rugbyvelde per minuut,
  • Ek het nooit besef dis so erg nie.
  • Raak betrokke by die beplanning van koolstofwoude. Hierdie woude het uitsonderlike hoë koolstofopbrengste gebiede waar plante vinnig groot hoogtes bereik.
  • Dankie, nou sal my klenkinders ook in die woud kan speel.
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!