HIV en Vigs

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • 
  • Hello daar, ek is Pedro. Vandag gaan ek julle die storie vertel van HIV en Vigs.
  • Wat het hulle tog nou weer gedoen Susan?
  • Seker weer haar verhoed om vir Jan te sien.
  • Ek is so moeg vir my simpel ouers!
  • Susan en Jan sou lekker stout gewees het.
  • Dalk het hulle goeie rede.
  • Ja! Ek kon die naweek by hom bly, maar my ouers sê dis onverantwoordelik.
  • Ek gaan met haar praat, sy moet haarself op pas.
  • As Susan se ouers uitvind wat sy en Jan die naweek wil doen is sy vrek!
  • Susan wag!
  • Jy reg om bietjie besig te raak?
  • Natuurlik! Ek dog jy sou nooit vra nie.
More Storyboards By corra9
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!