verwering

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Daar is 'n baie groot temperatuurwisseling tussen dag -en nag temperature. Die herhaalde verhitting en afkoeling veroorsaak dat die buitelaag van die rots afskilfer. Die proses word eksfoliasie genoem. ( Fisiese verwering )
  • Brande kan ook verwering veroorsaak. Die intense hitte laat die rots uitsit, a.g.v. al die uitsetting breek dele van die rots af wat fragmente genoem word. ( fisiese verwering )
  • Daar's 'n vuur ! Egipte kry nooit brande nie ?
  • Mense en diere dra ook by tot die verwering van klippe. Hulle trap op die klippe en skop die klippe totdat dit partikels vorm. ( Fisiese verwering )
  • Om oor klippe te loop is baie terapeuties.
  • Wind kan bydra tot die verwering van 'n rots deur water of klein deeltjies soos sand teen die rots te blaas. ( fisiese verwering ). Wind waai ook verweerde materiaal na ander plekke toe, hierdie proses staan bekend as erosie.
  • Die verweerde rots fragmente en partikels is deur die wind in die water gewaai. Die strome in die water spoel die rots fragmente op die bodem van die rivier, waar die rots fragmente en partikels nog verder verweer in 'n sferoïdale vorm. Die water spoel die rots partikels/ fragmente op 'n ander plek uit en daarom speel water ook 'n rol in erosie.
  • Soms word rotse verweer deur die groei van plantwortels. Plante skei organiese sure af wat help om die rots chemies af te breek. Plantwortels kan rots uitmekaar laat kraak ( breking ) deur in krake en laste in te groei. ( Biologiese verwering )
  • Ek is Emma van Tonder in graad 9W
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!