Fisiese Geografie Projek

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek wonder wat is die verskil tussen verwering, erosie en afsetting. Kom ons vind uit!
  • Die beroemdste kalksteengrotte in Suid-Afrika is die Kango-grotte. Hulle is voorbeelde van chemiese verwering.
  • Kango-grotte
  • KABOEM!
  • FISIESE GEOGRAFIE PROJEK
  • En kyk die diere verweer ook die klippe hier!
  • Die wortels van hierdie boom het die kraak in die rots vergroot.
  • Verwering is die afbreek van rots in klein partikels deur fisiese,chemiese en biologiese prosesse. Chemiese verwering is die proses waardeur rots deur chemiese posesse ontbind, opgelos of losgewikkel word.
  • Die wind en reen vervoer die klein klippies na 'n volgende plek.
  • Fisiese verwering behels die afbreek van rotse in kleiner fragmente deur prosesse soos uitsetting en sametrekking, hoofsaaklik as gevolg van tempratuurveranderinge in areas.
  • Die klippies, sand en modder het tot op die bodem afgesak.
  • Biologiese verwering is 'n vorm van verwering wat deur lewende organismes veroorsaak word.
  • Erosie is die vervoer van rotsmateriaal van punt A na punt B deur middel van water, wind of ys.
  • Afsetting is die neerle van rotsmateriaal in rivierbeddings of op die bodem van die see. Xanthe van Loggerenberg 9/N
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!