Leeus Met Letsels

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • BLY STIL!
  • Jou naam is baie lelik vir 'n Englesman. Jy behoort nie in London nie.
  • Ek pas nie in nie. Niemand lyk soos ek nie.
  • Buyi! Jy het nooit in die huis gehelp nie. Ek sukkel met geld EN jy gaan uit en baklei! Dis die laaste strooi!
  • Ek stuur jy terug na Suid Afrika toe, na jou Pa Themba.
  • Waar is Suid Afrika? Waar is Afrika?! En ek weet abosluut niks oor my pa!
  • Meneer, ons is hier, by Heathrow Internasionale Lughawe.
  • Is Themba my pa? Kan ek hom Pa noem? Ek weet nie of ek hom wil ontmoet nie.
  • Ek hoop dat ek welkom sal wees in Suid Afrika
More Storyboards By headhuntr339
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!