GEografie taak

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • EENDAG LANK ,LANK GELEDE HET 'N PLANEET ONTPLOF EN HET IN VERSKEIE FRAGMENTE OPGEBREEK, MAAR IN HIERDIE STORIE VOLG ONS SLEGS EEN FRAGMENT OP SY NUWE TUISTE
  • HIERDIE FRAGMENT HET GELAND OP DIE PLANEET: BLOU
  • Kyk David! Dit is die lelikste sferoïdale rots wat ek nog ooit gesien het
  • Susanna, wag net en kyk dalk is daar iets mooi aan die binnekant van die rots
  • DAARDIE AAND WAS DIT VERSKRIKLIK KOUD EN DAAR WAS YSKOUE HEERSENDE WINDE
  • DIE VOLGENDE OGGEND TOE SUSANNA EN DAVID UITGEKOM HET, HET DIE FRAGMENT SOOS 'N SLANG BEGIN AFSKILFER A.G.V. DIE TEMPERATUUR VERANDERINGE
  • Ek het nie geweet jy let op in die skool nie! ek is trots op jou
  • sjoe, hierdie klip lyk soos wat ek lyk as ek my room masker aan sit! Hy is seker besig om te eksfolieer
  • DAARDIE AAND HET DIT VERSKRIKLIK GEREëN DIE FRAGMENT HET AL HOE MEER BEGIN OPLOS EN TOE BREEK DIE FRAGMENT OOP...
  • Dit is werklik ongelooflik! Die fragment het verweer en het toe 'n diamant gelos vir ons om hom altyd by te onthou!
  • DIE VOLGENDE OGGEND....
  • Kyk net hier! David jy was toe reg, hierdie klip het toe iets baie meer waardevol binne gehad: 'n Diamant
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics