Geografie Taak: Fisiese verwering

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Eendag was daar n sedimentere gesteente. hy het alleen in die warm woestyn gebly en hy het geen maatjies gehaad nie. Elke dag was dit bloedig warm en om koel te bly het hy effens uitgesit.
  • In die aande was dit yslik koud gewees en om warm te bly het die rots elke aand effens in gekrimp. Die rots was nou al sommer werklik moeg vir al hierdie termiese verwerimg.
  • Elke dag het die rots uit gesit en elke nag het die rots ingekrimp en dit het vir jare so aangehou, toe eendag.... Bars die rots oop en val daar net langs hom n stukkie fragment.
  • Die rots was so hartseer gewees, want nie net het hy geen maatjies nie, maar het hy sommer nou deur breking begin gaan. min het die verweerende rots geweet dat onder die grond was n klomp stoolings gesteentes wat hom so graag wou troos dat hulle sommer deur die aarde begin breek het.
  • Toe die stollings gesteentes deur die grond begin breek het was hulle so bly dat hulle sommer drukverligting ervaar het. Die rots was so verbaas dat hy sommer nog geeksfolieer het en val die stuk fragment so vinnig na die aarde dat dit sommer in duisende partikels versplinter het. Maar die rots het nie eens agter gekom nie, want hy was so bly om nie maatjies te he dat hy verewig gelukkig was.
  • Kristen Koekemoer. Gr. 9S Kwartaal3 Projek: Afdeling B
More Storyboards By kristenkoekemoer
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!