LO taak part1

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Uuuuhhh... Ek voel rerig nie lekker nie...
  • Ek voel rerig nie lekker vandag nie mamma. Ek dink ek is siek.
  • Haai Mianke... Wat's vout?
  • O jinne! Jy het koors my kind. Jy gaan defnitief nie vandag skool toe nie...
  • Hoekom gaan klim jy nie terug in die bed nie dan bring ek vir jou bietjie sop nie?
  • Dankie mamma.
  • Ek dink ek moet dalk vir Mianke bietjie gaan vertel oor hoe om gesond te bly en ook hoe om vir siektes te sorg.
  • Luister Mianke. Ek wil vir jou bietjie meer vertel oor hoe jy na jouself kan kyk en om gesond te bly.
More Storyboards By kristie1234
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!