LO taak part2

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Jy en jou gesondheid!
  • Jy moet altyd genoeg slaap inkry sodat jou liggaam sy energie kan terugkry.
  • Jy moet altyd seker maak dat jy genoeg vrugte en groente eet vir vitamines. Mense sê dat groente en vrugte die natuur se medisyne is.
  • Jy moet ook altyd seker maak dat jy gesonde en skoonwaer drink.
  • Die laaste twee goedjies is dat jy genoeg oefeningmoet inkry en skadelike stowwe moet vermy...
  • Wel jy moet lekker rus, mamma gaan nou werk toe gaan en ek hoop jy het nou ietsie geleer van hoe om jouself gesond te hou. Totsiens my engel!
  • Dankie mamma, ek sal myself van nou af mooi oppas. Lekker werk!
More Storyboards By kristie1234
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!