Stokiesprent

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek is baie verskillend… hoekom het ek 'n snaakse naam en hoekom is ek swart en al die ander mense is wit.
  • Buyi… Ek het 'n finansiele probleem… so jy moet by jou pa toe gaan bly… In Suid Afrika.
  • Wat! Suid Afrika! Ek weet nie waar Suid Afrika is nie?
  • Jy het 'n vlug more van Heathrow na O.R Tambo in Suid Afrika.
  • Dit is 'n plek waar jou pa bly. Jy pas nie hier in London nie… Jy baklei by die skool en jy help nie by die huis nie.
  • Ek weet nie wie my pa is nie...
  • Heathrow Lughawe
  • O.R. Tambo Lughawe
  • SAWUBONA! Ngiyakwemukela!
  • What?
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!