melissa

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Wat bedoel jy water spaar?
  • Moenie die water uit die bad tap nie. Ons spaar water .
  • As ons nie water spaar nie gaan ons niks water oor he nie.
  • Waterskaarste is 'n baie belangrike kwessie op hierdie oomblik.
  • Vertel my meer...
  • Spaar water deur die bad water vir tuin te gebruik en die kraan toe te draai as jy jou tandeborsel.
  • Waterskaarste is sleg ,want damme,riviere en mere droog op en dan het baie diere nie meer plek om te woon of om kos of water te kry nie.  
  • Hoekom is waterskaarste sleg?
  • Nog n manier om water te bespaar: Laai skottelgoed wasser en wasmasjien vol voor jy dit aan sit sodat jy nie so baie water gebruik nie.
  • 
  • Elke druppel wat gespaar word kan 'n verskil maak.
More Storyboards By lemalan
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!