Klippe en die weer...Lize

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek is ń klip... ek is deel van die klippieshelling in die middel van ń berg.
  • ohhh...ek reis na jare van stilstand saam met ysige sneeu wat smelt...die afsetting deur die water wat afloop vat my weg...
  • Ek verloor partikels en so word ek kleiner...dit word veroorsaak deur die wind en reën en skawing...
  • Heersende winde het my na hierdie ongelooflike plek gebring...
  • Hoe het ons hier gekom? Oh ja dwarreling het ons drie saam gebring...
  • Ek en my maats is fragmente wat oorgebly het van al die fisiese en chemiese verwering...ek wonder of my reis voltooi is?
  • Lize-Mari Pretorius 9W
More Storyboards By lize89770
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!