Waterskaarste en Droogtes

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hierdie droogte is besig om ons onder te kry. Ek kan skaars 'n bottel water deesdae bekostig.
  • Deesdae is inkopies ook nie meer 'n goedkoop uitstappie nie...
  • Die lae reënvalsyfer veroorsaak dat die oeste doodgaan en die pryse van produkte opjaag a.g.v. die skaarste.
  • Die skaarste van sekere produkte beteken dat dit ingevoer moet word en dit stoot produkte se pryse op.
  • Damme, riviere en mere droog op en die gras word uitgedroog deur die son...
  • ...en meeste plaasvee gaan dood van hongersnood of van dehidrasie.
More Storyboards By marelize
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!