lo taak 2

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

lo taak

Storyboard Text

  • Wow Sonique! Wat kan mens nóg doen?
  • Wel, die ontsouting van seewater om waterbronne aan te vul is ook 'n opsie.
  • By watter nommer is ek nou al? O ja, vyfdens kan mens besproeiïngstegnieke wat landbouprodukte (groente en vrugte) se wateropname maksimeer, gebruik.
  • Verder is die opdamming van varswaterbronne om te verhoed dat varswater in die see uitvloei 'n goeie plan. Ondergrondse waterstoring is ook belangrik, aangesien slegs minimale waterverliese as gevolg van verdamping daarmee geassosieer word, wat nie die geval is met oppervlakwater nie.
  • Ek weet nê! Laastens, afvalwater moet gesuiwer word om die besoedeling van natuurlike waterbronne te voorkom.
  • Dis so interessant! Gaan voort!
  • Baie dankie dat jy my geleer het hoe om water te bespaar!
  • Dis 'n groot plesier Lara! Ek hoop dat vandag darem 'n bietjie interessant was!
  • Ek kan nie wag tot môre, sodat jy my nog iets interessants kan leer nie! Ek dink ek gaan sommer ook Stellenberg toe kom!
  • Sien uit na môre, lekker slaap!
More Storyboards By marethe_honey
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!