Waarom Katte Muise Vang

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek is 'n kat! Ek vang graag muise!
  • Ek weet! Een van ons moet 'n klokkie aan Kat se stert bind
  • Maar wie van ons sal die klok aan Kat se stert bind?
  • Daar was eenmaal 'n klomp muise wat in 'n huis gewoon het. In die huis was daar ook 'n groot kat
  • Ons is te bang! Kat sal ons vang!
  • Die muise hou vergadering. Hulle sê vir mekaar: Dit moet ophou!
  • Ons is te klein!
  • Na 'n ruk praat die slim muis
  • Die bang muise wil dit nie doen nie
  • Die baba muise kan dit nie doen nie
  • Kat het aangehou om muise te vang. Hy doen dit vandag nog.
More Storyboards By maryann-griesse
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!