kai story afrik.

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • ''Kom julle!'',se Josh.''Ons gaan laat wees om na die Drakensberge toe gaan. Die verkeer sal ons laat maak!'' Josh haat dit wanneer sy familie hom laat maak veral toe hulle na die Drakensberge toe gegaan het.''
  • ''Ontspan'' se: Lisa. ''Ons sal nie laat wees nie. Ons is net 5 minute laat. Dit sal nie 'n verskil maak nie''
  • ''Ok, kom ons gaan. Is julle opgewonde.'' se Ma. Jack was so opgewonde. Sy gunstelling plek om na vakansie toe te gaan is die Drakensberge.Hy kan ook nie wag om die warm somer lig op sy vel te voel nie.
  • 'Hoekom vat dit so lank om daar te kom'' se Josh.''Wees geduldig Josh. Ons is amper daar'' se Ma ''Wanneer ons daar kom kan julle doen net wat julle wil''
  •  Intussen In die kar...
  • ''Hoera! Ons is uituindelik daar. Dit het gevoel soos 'n miljoen jaar in die kar!''Jack was nuuskierig waar al die mense gegaan het. maar hy het nie gekla nie. die  hoe minder mense hoe beter het Josh se Pa altyd gese''
  • ''Hoekom is julle hier,'' se 'n poliesie vrou.''die hele Drakensberge is aan die brand. Hierdie plek is een van die enigste plekke waar die flamme nie gekom het nie. Ek is jammer maar julle moet nou huis toe gaan.''Josh was so hartseer dat hy het nie gepraat al die pad huis toe nie. Dit was die ergste dag van sy lewe.
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art