Lo Taak 1

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

1;2;3

Storyboard Text

  • My maag is seer dr.Ben ,ek dink ek het Ebola !Ek is bang ek gaan dood!
  • Hallo Adriaan,waarmee kan ek vandag help?
  • Oh,ok baie dankie Dr. ,ek dog ek was besig om dood te gaan .
  • Hoe weet HY!
  • DIe Ebola virus is baie aansteeklik , maar daar is op hierdie oomblik niemand in Suid-Afrika met die virus nie .Wanneer jy simptome sien van die virus in/op jou of ander gaan dadelik vir mediese hulp soek ,as die virus vroegtydig behandel word kan dood voorkom word.
  • Nee man ,jy het nie die virus nie .Ek dink jy wou net skool mis vir n dag ,is ek reg?
  • Nee ek gan nie !!
  • Gan jy vir jou ma sê of moet ek ?
  • Ek sal :)
More Storyboards By munnik
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!