Erosie, afsetting en verwering

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hello julle, my naam is Lize en ek will julle meer vertel oor erosie, afsetting en vewering.
  • Verwering is wanneer 'n rots opbreek in kleiner stukkies wat dan klippe genoem word.
  • Klein partikels kan deur riviere, bewegende ys, wind en brander beweging geerodeer word.
  • Erosie behels die verwydering van verweerde materiaal deur riviere, branders in die see, wind en bewegende ys.  Hierdie vier faktore word agente van erosie genoem.
  • Afsetting is die neerle van soliede materiale in die vorm van sediment soos modder en sand in die rivier bedding of see bodem.
  • Afsetting word deur die agente van erosie uitgevoer en gebeur na die erosie van die land en die vervoer van die verweerde materiaal.
  • Nou weet julle so bietjie meer oor die aarde en wat erosie, verwering en afsetting is.  
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics