skool

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Verwering, erosie en afsetting deur Semei Strijdom 9L 
  • Hello almal my naam is Sannie en ek is n sandsteen klip.  Ek gaan vir julle meer van verwering vertel
  • Klippe soos ek kan op baie verskillende maniere verweer. Verweer is wanner ons in kleiner stukkies opbreek. As dit baie warm is verweer ek.
  • Klippe kan onder water verweer. Die sand en ander klein klippies wat die water oor my spoel skuur teen my en breek stukkies van my af.
  • Wind en reen kan ook verwering veroorsaak.
  • Klippe kan op nog baie maniere verweer. Maar hier is n paar voorbeelde. Ek moet gaan. Baai
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art