koolstofdioksied

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ja...die toename van CO2 speel n belangrike rol in aardverwarming!
  • Is CO2 skadelik ?
  • Hoofsaaklik deur gebruik te maak van fossielbrandstowwe ,alhoewel daar ook ander faktore is bv. motors ,vliegtuie en fabrieke.
  • Wat veroorsaak al die CO2 in die atmosfeer ?
  • Maar dit is nie al nie .Al die CO2 vernietig die Osoonlaag wat ons beskerm teen UV strale.
  • Wag ,kom ons vra die jong man.
  • Is daar iets wat ons daaran kan doen ?
  • Hello oom boomie .Wat lyk julle so bekommerd?
  • Wel om CO2 te verminder kan mense begin deur meer gereeld te stap of fiets te ry.
  • CO2 is besig om die aarde te beskadig en ons weet nie wat om te doen nie .
  • Mense kan ook meer eko-vriendlik wees en produkte herwin en hergebruik.Gebruik video-kommunikasie soos skype.Plant meer bome wat CO2 gebruik om O2 te vervaardig.
More Storyboards By renevanhulst
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!