Fisiese Geografie

Fisiese Geografie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Dit was 'n groot uitbarsting wat ons geskei het, dit was lekerder toe ons nog Lawa was :)
  • Gister het ons nog rond gelê, lekker ge-sedimenteer, nou het een of ander ou besluit ek moet weer gemessel word!!!
  • Hierdie hitte is besig om my te breek, ek wonder wat hul verweer hiervoor gaan wees
  • Eendag as ek groot is gaan ek so groot soos jy  wees.
  • Nee ou sandkorrel, ek gaan eerder soos julle almal lyk oor miljoene jare.
  • Ek wonder of ek ooit weer die berg sal wees wat ek eendag was
  • Moenie worry nie die aarkors kragte kom weer!!!
  • Wie sal my glo as ek vir hul vertel dit was 'n rivier wat my so verreneweer het
More Storyboards By salie123
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art