LO taak 1

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Daar is verskeie maniere om hierdie besoedeling te verminder.
  • Byvoorbeeld deur energie te bespaar. Energie kan bespaar word deur die televisie af te skakel en ligte wat nie gebruik word nie af te skakel.
  • Gebruik omgewingsvriendelike skoonmaakprodukte. Moenie chemikalieë of kunsmis in die drein afgooi nie, want dit word in stormwaterdreine en in riviere of die see weggespoel.
  • Loop of ry fiets as jy winkels of werk toe gaan in plaas van in 'n motor ry. Dit besoedel die lug as gevolg van die swaweldioksied wat dit in die lug vrystel.
  • Kies 'n brandstofdoeltreffende voertuig volgende keer as jy jou motor vervang.
  • So kan ons besoedeling verminder en die omgewing verbeter!
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!