water

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • So hoekom is dit dan so belangrik om water te spaar Kobus?
  • Kom ons stap parkie toe, dan wys ek jou daar.
  • En die plante het ook nie gegroei nie. Nou moet ons in n onplesierige omgeweing woon.
  • Hierdie dam was laas jaar vol, maar as gevolg van die waterskaarste is daar amper niks water oor nie.
  • Die visse in die dam, en diere wat plante, eet sal nie kan oorleef nie!
  • En wat van mense? Ons sal nie genoeg water hê om te drink nie!
  • Ja, jy is heeltemal reg Klara, en net 3% van water op die aarde is veilig om te drink!
  • Oom Piet sal ook nie genoeg water he om sy plaas nat te maak nie! Wat kan ons doen aan die probleem?
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!