geo taak

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ja pappa! Dis 'n vertikale stroom water waar 'n rivier oor die rand van 'n steil plek val.
  • Anne'! Dis so lekker om saam jou te kamp. Vertel my, het julle al van 'n Waterval geleer op skool?
  • Kom ons gaan kyk van nader dat jy my bietjie meer kan vertel. Wat noem mens dit as die vallei soos hier net stop?
  • Mens noem dit 'n Hangende Vallei, Pappa!
  • Sjoe! Kyk net al die klippe op die rand van die rivier bed. Dit het seker van ver af tot hier gespeoel?
  •  Ek dink ook so. Het pappa geweet die beweging van gesteentes van punt A na B word Erosie genoem?
  • Ek weet dit nou!
  • Mens sal dit Sediment noem!
  • Nou Anne'. Kom ons stap terug kamp toe... As die klippe en modder ook deur erosie geaffekteer word, wat sal mens dit noem?
  • En, as die sediment erens op 'n bepaalde plek opgaar noem mens dit Afsetting!
  • Ai pappa. Ek wens ek kon nou 'n stukkie van die rots saam vat om vir mamma te wys.
  • Nou kan ek jou leer: mens noem dit 'n Fragment. Mamma sal maar net volgende keer moet saamkom om als te sien
Just Created with Storyboard That
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics