Lo taak:Waterkrisis

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • As daar baie reën is moet ons al die water wat ons kan opgaar.
  • Ja, ons moet ook boorgate op die plaas kry sodat ons water het as dit nie reën nie
  • Ons boere moet seker maak daar is altyd genoeg voer vir die diere.
  • Ja,Ons kan ook diere neem na areas waar daar voer en weiding is.
  • Ja, ons kan ook alternatiewe maniere gebruik om nie water te gebruik in ons produkte nie
  • Ons besighede moet water herwin en water spaar as daar baie is.
  • Ja, ons kan ook vir ons ouers vra om ons te leer om water te bespaar
  • Ons kan emmers buite die huis sit en reënwater opvang.
More Storyboards By wernerbassie
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos! (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great Looking Rubrics!