Vyhledávání

Episode 4

Zkopírujte tento scénář
Episode 4

Storyboard Text

  • Los my net uit!
  • Wat maak jy? Het jy jou brein uitgenies of iet? Hoekom doen jy dit?Jy het nou net 'n splinter nuwe foon gekry en nou gooi jy dit op die grond neer!
  • Ek weet nie. Hy het iets gekyk op sy foon en ewe skielik ontplof. Hy gooi dit toe op die grond neer. Eet nie of hy dit kan regmaak nie.
  • En nou? Hoekom storm sheldon weg?
  • Hy was mal oor daar die foon. Ek wonder wat hy gekyk het op sy foon.
  • Sheldon het 'n boodskap of iets op sy selfoon gekry. Hy het heeltemal "uitgefreak" en sommer sy foon op die grond neer gegooi.
  • En al die drama?
  • Sheldon het sy foon op die grond gegooi en dit het in stukke gebreek.
  • Jy en jou maats is die enigste "loosers" wat nie omgee om prefekte te word nie!
  • Julle is die enigste "loosers" in die skool wat omgee of julle prefekte word!
  • Reuben en Shanique het gepraat oor Sheldon, en hoekom hy sy foon op die grond gegooi het.
  • Ek weet julle is baie opgewonde oor die aankondiging van die nuwe leiers. Ek gaan die name lees, daar 5 seuns en dogters wat as prefekte sal dien...
  • My senuwees kan dit nie meer hou nie!
  • Marie het gearriveer en vir Shenique gevra wat gebeur het. Johan het 'n bietjie later gearriveer.
  • Ek weet jy het gister my gesprek afgeluister. Jy het niks gehoor nie, verstaan jy?
  • Ja Juffrou.
  • Pieter het vir die 4 vriende gese dat hulle die enigste mense is wat omgee om prefekte te word.
  • Die hoof van die skool, meneer Olwagen het die nuwe leiers aangekondig in die skoolsaal.
  • Juffrou Konradie het vir Marie gese dat sy moet niemand van die gesprek vertel nie.
Vytvořeno přes 40 milionů storyboardů
K Vyzkoušení Není Potřeba Žádné Stahování, Žádná Kreditní Karta a Žádné Přihlášení!
Storyboard That Family