Vyhledávání

Unknown Story

Zkopírujte tento scénář
Unknown Story

Storyboard Text

  • Ja,#160; my pa se dit klink nie reg nie. Hy weet nie eers watse boelie Pieter is nie
  • Hoe kan Meneer Olwagen Skilik vir bestuilt vir Sheldon uit te skop en Pieter n leeier te maak
  • Wat is daai nou
  • Ooa, amper vergeet ek Shanieq , Reuben het gevra dat ek hierdie vir jou ge
  • Dis n sjokolade, hy het vir my gese dat hy#160;vir jou eits gevra het en dat hy#160; nog steeds an antwoord nodig
  • Haai Sheldon,  wat het gebeur. Wat gaan aan met jou leierskap gebeur
  • Wag net ek moet net vinnig na die badkamer toe gaan
  • Ek gaan op die kamp maar dit is n lang gedoente...
  • Hey Julle
  • Die kinders staan in die gaan terwyl hulle vir hulle volgende klaas wag
  • Wag net go vir Marie Juffrou
  • Klim op die bus Shanieq, Marie moet self sorg dat sy op die bus klim.
  • Reuben nodig nog steeds an antwoord van Shanieq af
  • Julle moet nou vir my julle self-fone in handig sodat ons die natuur op hierdie kamp kan geniet
  • Nee Ons mag nie dit doen nie
  • Sheldon het uiteindelik school toe gekom
  • Waar is Marie die bus gaan vir haar wegry
  • Verstaan jy wat aan gaan, ons gaan na n wilde plaas toe saam met n renoster strooper en ons het nie ons self-fone nie en ons is alleen
  • Die bus het aangekom en hulle begin om al hulle goed in te laai en in te klim
  • Die Kinders het al hulle goeters in die bus gelaai en hulle vind hulle sit plekke
  • Al die kinders sit in die bus en is amper reg om te ry
Vytvořeno přes 40 milionů storyboardů
K Vyzkoušení Není Potřeba Žádné Stahování, Žádná Kreditní Karta a Žádné Přihlášení!
Storyboard That Family