Paieška

Unknown Story

Nukopijuokite šią siužetinę lentą
Unknown Story

Siužetinės Linijos Tekstas

  • Jammer,mevrou. Ons het 'n groepprojek om te doen.
  • Ek het al 'n hele paar keer vir jou gesê – praatsag!
  • Ek moet toilet toe gaan. Ek hetheeltemal te veel melk gedrink met pouse.
  • Maak gou. Onsmoet hierdie projek voltooi.
  • Dit klink baie sleg. Ek moet vir die ander vertel wat ek gehoor het.
  • Ek gaan die naweek wildsplaas toe en as ek die renosters sien, stuur ek vir jou die GPS-ligging.
  • Die Groot Vyf werk aan hul groepprojek in die biblioteek. Hulle praat te hard en die bibliotekaris moet 'n paar keer vir hulle sê om stil te wees.
  • Ek het sopas vir mev Conradie op haar selfoon vir iemand hoor sê sy gaan die naweek na 'nwildplaas. Sy gaan hulle laat weet sodra sy die renosters sien. Ouens, mev Conradie is 'n renosterstroper!
  • Wat is fout?Jy lyk of jy 'n spook gesien het!
  • Marie verskoon haarself om badkamer toe te gaan.
  • Dismalligheid. Is jy seker jy het reg gehoor?
  • Terwyl Marie in die badkamer is, hoor Marie hoe iemand praat oor die stropery van renosters.
  • Ons moet iemand vertel. Ons kan haar nie hiermee laat wegkom nie.
  • Slim. Steek dit in die gewone sig weg.
  • Met haar terugkeer is die groep bekommerd oor haar. Sy vertel dat mev Conradie by renosterstropery betrokke is.
  • Die groep ondervra haar en Marie onthul Mev Conradie se planne vir berging.
  • Sy het selfsgesê dat hulle die area onder die verhoog vir berging gaan gebruik.
  • Hulle besluit dat hulle mev Conradie en haar planne moet blootlê.
Sukurta daugiau nei 40 milijonų siužetinių lentų
Nereikia Atsisiuntimų, Nereikia Kredito Kortelės ir Nereikia Prisijungti!
Storyboard That Šeima