Startpagina
Bronnen
Pricing
Maak een Storyboard
Inloggen
Registreer je als docent
Registreer je als individu
Zoeken
Unknown Story
Maak een Storyboard
Kopieer dit Storyboard
DIAVOORSTELLING AFSPELEN
LEES MIJ VOOR
Maak je eigen!
Kopiëren
Storyboard Tekst
Ek het dit vir jou gegee.
waar is dieaftsandbeheerder?
Nee, jy het nie
Jy is een wat praat. Jy kyk altyd daardie koookprogramme
Ek is nou honger. Kan jy vir my 'n toebroodjie maak asseblief?
Jy beter die afstandbeheerder wanneer ek klaar is,
As jy dit nie hele dag op jou foon gedoen het nie,sal jy 'n betergeheue he
Maar dis hoekom my kos so lekker is
Nee wk het nie
HOEKOM?! WIL JY HE EK MOET HONGER LY?!
Jy kan nie jou kos he nie. jy kry die afstandbeheerder
Het jy die aftsandbeheer gekry?
Vind die afstandbeheerder ek my kookprogramme kan kyk en jou kos kan kry
Nancy en haar man, Terry, kyk TV.
Eet jy my kos?
Kan ek asseblief net my toebroodjie he?
Ek is honger. Ek dink ek sal 'n hap vat,
Ek is honger en jy vat te lank.
Nancy en Terry soek die afstandbeheer.
Ek het dit gekry!
Maar daar is so min.
Wel, jy moes nie die afstandbeheerder verloor het nie, dan het dit so lank geneem om dit gevind.
Ek kan nou na my kookprograme kyk! Kom vat jou kos.
Nancy het Terry 'n toebroodjiegemaak terwyl hy na die aftsandbeheerder gesoekhet en dit ir hom gebring
Maar dit was baie bedompig in die kamer.
As jy nie die venster die helle dag oopgehou het nie, sou jy nie so kooud voel nie.
Ek voel koud. Kan jy assebief vir my en ekstra kombers bring?
Moenie dan kla oor die koue nie.
Terry soek al amper 30 minute na die afstandbeheerder. Nancy wil he hy moet dit vinning kry sodat sy nie haar kookproggram mis nie.
Nie voor jy die afstandbeheerder kry nie, my kookprogram kom aan en jy weet ek wil dit nie mis ne.
Meer dan
40 miljoen
storyboards gemaakt
Geen Downloads, Geen Creditcard en Geen Login Nodig om te Proberen!