Szukaj

DIE GROOT VYF - Episode 2

Skopiuj tę scenorys
DIE GROOT VYF - Episode 2

Tekst Storyboardowy

  • Stry julle twee al weer?
  • Sheldon sê hy het 'n Ninja-fliek gekyk waar 'n ou teen 'n muur ophardloop.
  • Gaan speel liewer handjietennis! Die verloorder moet vir vyf ysies koop.
  • Is nie! Dit het so gelyk!
  • Rueben het nie geld nie, want hy het vir Bianca Nel 'n sjokolade gekoop.
  • Ek voel sommer hoe kwaai jy bloos Rueben.
  • Wat het ek gemis?
  • Wat frons jy so Johan?
  • Ontspan Johan! Ons hoef net die projek in te handig en dan is dit die einde van die storie.
  • My pa het gehoor dat die renosterstropery eintlik uit die Kaap bedryf word.
  • Sheldon en Rueben stry oor 'n fliek.
  • Is jy 'n klikbek?Nou gaan jy my kry!
  • O! Hier is die losers!
  • Ag shame Marie, kan jy nie sien watse losers jou vriende is nie? O ja! Jy kannie sien nie!Ons eie blindemol!
  • Trek dit terug of ek...
  • Los ons uit Pieter!
  • Jou idioot! Vat iemand jou eie size!
  • Ruben het 'n crush op Bianca Nel.
  • Jy is 'n rioolrot van die fletse en jou broer is 'n gangster wat in die tronk is!
  • Los my familie uit!
  • Kom Sheldon!
  • Ek gaan vir Mnr. Olwagen sê!
  • Johan vertel hulle wat sy pa op die radio gehoor het.
  • Nice Shenique. Goeie tackle daai ene.
  • Daar val jy oor jou eie voete!
  • Sy het my getrip!
  • Pieter beledig vir Marie en knou vir Johan af.
  • Pieter beledig vir Sheldon.
  • Shame Sheldon, nou red die meisies jou!Ek kry jou by die rugby-oefening.
  • Sheldon is tien keer beter en vinniger as jy Pieter!
  • Shenique pootjie vir Pieter.
  • "Whatever loser!"
  • Ek kom vir julle!
Ponad 40 milionów stworzonych scenorysów
Bez Pobierania, bez Karty Kredytowej i bez Logowania, aby Spróbować!
Storyboard That Rodzina