Unknown Story

Updated: 9/9/2021
Unknown Story

Storyboard Text

  • Nou kom ons by die volgende besoedeling.Dit word grond besoedeling genoem.Grond besoedeling isdie neerslag van vaste of vloeibare afvalstowwe op land of op ondergronds op n manier wat die grond en die grondswater,die openbare gesondheid kan dreig en onooglike toestande en oorlas veroorsaak.
  • Kom Pieter Laat ek vir jou alles wys wat is besoedeling en wat dit veroorsaak.
  • Ek het nog nooit n prattende aap gesien nie.
  • Ja dit is vreemde aan die begin maar ek is rerig vriendelik en ek is n baie nuttige aap.