Questions About Remote Learning? Click Here

Afrikaans Project
Updated: 10/17/2020
Afrikaans Project
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Emma hou jy van my nuwe geskenk?
  • Hoekom het hy 'n geskenk en ek weet nie!
  • My vriend het dit vir my gegee omdat ek met sy huiswerk gehelp het.
  • Ek wil die geskenk hê, jy verdien dit nie, Jonny!
  • Dit is nie regverdig nie! Ek help my vriende en ek kry niks nie.
  • My geskenk! Emma, jy het my geskenk gebreek!
  • Ag nee
  • Hoekom wou jy my geskenk so graag hê, ek kry nooit geskenke nie. Jy is 'n gemene suster!
  • Ek is jammer, Jonny. Ek het nie bedoel om dit te breek nie, ek wou dit net met jou deel.
  • Ek het nooit geweet dat jy dit wil deel nie?
  • Ja! Ek is jammer as ek gulsig gelyk het, ek is ook net baie lief vir geskenke.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family