Die groot vyf ep 10
Updated: 5/9/2020
Die groot vyf ep 10
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • sys peel met vuur
  • nee ons kan nie wag vir marie nie.
  • Nee, stop die bus stop die bus. ons moet wag
  • Marie is in die badkamer – sy word toegesluit. Ons hoor ‘n man se stem.
  • Shenique skree dat hulle die bus moet stop – Juf Conradie sê hulle kan nie vir Marie wag nie.
  • sal u die nagwandeling kan doen?
  • Ek is dalk blind, maar ek kan beter hoor as ek voel.
  • Marie maak die venster oop en ontsnap.Ons hoor weer die mans se stemme - hulle bespreek dat hulle Juffrou Conradie op die plaas sal vind. Daar is baie renosters. Juffrou Conradie stuur die GPS-koördinaat en dan skiet die mans die renosters. As iemand hulle sien, word hulle in 'n tragiese ongeluk doodgeskiet.
  • Juf Conradie en Pieter gesels weer. Juf Conradie gee vir Pieter ‘n selfoon.
  • Johan vrees vir Marie of dit goed gaan met die nagmars.
  • mevrou conaradie is Pieter se ma.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family