Questions About Remote Learning? Click Here

Emily en Teresa
Updated: 10/15/2020
Emily en Teresa
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Ahh ! Die eerste dag van Graad 9. Ek wonder waar Teresa is...
  • Teresa ! More ! Wil jy langs my sit ?
  • Ms Marx se Wiskunde Klas
  • More Emily ! Jammer, ek sal langs die nuwe meisie, Edie, sit. Sy het nog nie vriende by die skool nie en sy is baie kool!
  • tien minute later...
  • Teresa, wil jy langs my sit ?
  • Jammer Emily, ek wil langs Edie sit... Jy kan wel by ons albei sit...
  • Teresa is my vriend, nee Edie se vriend nie... Ek is so hartsee !
  • Ek sal 'n plan maak om Teresa net my vriend te wees...
  • Ek sal twee ballonne, 'n stuk touu en...
  • EMILY !
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family