Die Groot Vyf Strokieprent: Episode 6
Updated: 5/11/2020
Die Groot Vyf Strokieprent: Episode 6

Storyboard Text

  • Dit is onaanvaarbaar...Detensie Shenique!!!!
  • Shenique, hoekom is jy laat?!!!!
  • Jammer Mevrou, ek het met Meneer Pelse gepraat
  • Maar mevrou, dit is onregverdig...
  • Maar mevrou, hy het 'n boek op my gegooi....
  • Reuebn en Pieter, hou op om te mors. Julle kan by Shenique in detensie bly.
  • Jy hou bae van Shenique
  • Joh, dit is so romanties soos 'n blomkool pizza...
  • Shhhh, in detensie gaan ek Shenique vra of sy my meisie wil wees
  • Shenique is in die moeilikheid omdat sy laat was vir klas. Mevrou Conradie gee vir haar detensie.
  • Reuben en Pieter gooi 'n boek op mekaar en Mevrou Conradie gee vir hulle detensie met Shenique.
  • Sheldon terg Reuben omdat hy baie van Shenique hou. Reuben vertel Sheldon dat hy gaan vra of Shenique sy meisie wil wees in detensie.