Questions About Remote Learning? Click Here

Die Groot Vyf episode 8
Updated: 5/11/2020
Die Groot Vyf episode 8
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Weet julle waar Sheldon is?
  • Nee, hy antwoord nie my boodskappe nie.
  • Hoekom?
  • Ek kan vir jou se! Pieter se pa en die hoof is dik tjomme!
  • Ek het gehoor dat Pieter is nou 'n leier in Sheldon se posisie.
  • Julle ons moet op ons projek werk.
  • Ja ok...
  • Goeie idee Johan! Kom Shenique ons kan daar sit.
  • Sheldon is nie by hulle se vergadering.
  • Shenique... Wil jy my meisie wees?
  • Wat moet ek doen?
  • Hulle praat oor Sheldon en Pieter.
  • Ek wonder wie het vir my 'n boodskap gestuur?
  • Ek hoop dit's SHeldon!
  • Johan se dat hulle moet op die projek werk.
  • Dit lees. "As jy weet wats goed vir jou en jou vriende vergeet al jy het gehoor!"
  • Reuben het Shenique 'n vra gevra.
  • Marie het n boodskap gesien.
  • Marie het 'n vreeslike boodskap gekry.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family