Water besparing 2

Water besparing 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

Storyboard Text

  • Maak jou tuin tydens laat-middag nat. Die meeste hitte van die Son is al verby, so die water sal nie verdamp nie.
  • Bedek jou swembad terwyl jy hom nie gebruik nie. Byna 200000l water kan per jaar uit 'n swembad verdamp!
  • Leerders, maak seker julle draai alle krane styf toe en kyk uit vir plekke waar julle water kan bespaar. Meer informasie is op www.capetown.gov.za beskikbaar.
  • Johan, jou stoutert! Alle grappies op 'n stokkie, baie dankie vir jou hulp. Die diere van die Kaap het die water vreeslik baie nodig!
  • Ja wat Skillie, die Kapenaars weet nou mooi van water besparing! Weet jy wat, ek het 'n 5l Bonaqau gebring, hoe lyk dit met 'n bietjie fees vier?
More Storyboards By albertkotze
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store