rugby wedstryd
Updated: 4/30/2020
rugby wedstryd

Storyboard Text

  • Jy sal nooit my ongelooflike klop nie, ona is onoorwinlik
  • Ons sal daaroor kyk Pa! Ek dink dat ek is om te vinnig vir jou.
  • Jy moet net opgee, jy weet ek sal jou vang. Onthou ek is vinniger en sterker as jy
  • Hy sal nooit raai wat kom nie.
  • Ek dink that die tye sal moet verander. Jy word oud pa.
  • Hoe op aarde het jy verby my gekom!!
  • Dit was die laaste minute in die familie rugby wedstryd en my span het een drie nodig om te wen. Pa het die bal geskop en dit was my taak om dit vir my span te wen.
  • Ek het die bal gevang en ek het met die bal gehardloop. Pa dink hy gaan my keer, maar ek weet dit sal nie gebeur nie.
  • Pa het my probeer vang, maar ek was vinnig en behendig vir hom. Ek het die drie behaal en ek het die die wedstryd vir my span gewen.
Over 15 Million Storyboards Created
Storyboard That Family