Sulke Waterskaarste

Sulke Waterskaarste
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Aardverwarming - die nuwe "HOT" onderwerp! Wat gaan ons doen sonder water?
  • WAG! Ek het 'n plan - ek is die WATERMAN!
  • Die water is te vuil om inb te swem!
  • Mense moet nie skoon bruikbare water gebruik om wasgoed te was nie.
  • 'n Vis op droë grond...
  • Ek wil nie lelik wees nie maar die bevolkingsgroei moet verminder 
  • Daar is te veel mense op aarde -en nie genoeg water vir almal nie
  • Swak infrastruktuur lei tot lopende en lekkende krane
  • Ek is nie mal oor water nie -vervang asseblief die lekkende krane en pype. Kinders moet die krane toedraai en nie in water speel nie
  • Skoon, bruikbare water loop in die see in
  • Die mens moet meer damme bou
  • Hoe mors die mens water in die huis
  • Die mens mors water deur te bad -stort eerder!
More Storyboards By anitavoges
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art