Water 2

Water 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ondergrondse waterbronne droog ook op. Mense moet ver stap vir water
  • Elke huis het sommer sy eie boorgat -die water raak min! Ek is nie meer 'n veldmuis nie, ek is 'n kerkmuis
  • Omdat daar te min vars water is kan ons ontsoutings aanlegte bou
  • Te min vars water lei na siektes
  • Die vog in die grond is min en kondensasie vind nie plaas nie. Dit reen nie meer nie
  • Dalk moet ons meer plant -plante hou die water in die grond
  • mense is nie opgevoed om water te spaar nie
  • Ek is die waterman -Ek KAN!
More Storyboards By anitavoges
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art