Questions About Remote Learning? Click Here

LO Taak Kwartaal 3 2020
Updated: 10/1/2020
LO Taak Kwartaal 3 2020
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Description

Lugbesoedeling tydens Codiv

Storyboard Text

  • Niks veel nie, ek kyk maar net na die omgewing en hoe mooi dit is.
  • Hallo daar seuna! Wat maak jy vandag hier buite?
  • Sekerlik! Ons skool leer ons nie so baie van lugbesoedeling nie, so ek sal dit waardeur as ek iets nuuts vandag leer by jou.
  • Ahh, ek sien. Wel julle generasie gee mos nie so baie om oor die toestand van die wereld soos ons s'n nie, Ek kan jou n paar goed vertel van lugbesoedeling as jy wil hoor...
  • Oukei, daai het ons in skool geleer, maar ek dink nie ons het verder gegaan met daardie onderwerp nie, met die Covid-19 en als
  • Wel, lugbesoedeling sluit net in alle gasse wat in die atmosfeer vrygestel is wat van meeste fabrike af kom, en die gas wat petrol nalaat.
  • Wel, as jy na dit so kyk, is dit eintlik n goeie ding. Maar hoe voorkom jy om lugbesoedeling te hanteer of selfs verminder daagliks?
  • Wel, Covid-19 het eintlik n positiewe effek gehad, want daar is minder petrol karre op die pad, en fabrieke moes toemaak om gesanitiseer toe word. Dit beteken net in die algemeen minder gevaarlike gasse.
  • Wel, ek het n paar weke terug fiets begin ry, so nou weet ek dat daai n goeie ding is. Ek sal by my vriende hoor of hulle ook sal wil begin fietsry
  • Wel, jy kan begin deur eerder te stap of fiets te ry na n plek wat naby is, inplaas daarvan om jou kar te vat. Plus jy verbrand kalorieë.
  • Ja ja, ons het n paar bome in ons agterplaas, ek sal vanmiddag kyk of ek my ma kan oortuig om nog te plant.
  • Dan kan jy ook net n normale ding doen en meer bome in jou agterplaas plant. Bome gee mos suurstof af, en dit is goed om teen lugbesoedeling te veg
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family