1

1
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ons het 6 uur by ons huis in Australië gery met Happy Go Lucky se bus. Die drywer was ook Afrikaans, en hy het lekker gesels met mamma en pappa.
  • Ons het ons tasse gaan in-gee en na die lughawe se food court toe gegaan. Mamma,Pappa en Boetie het Hungry Jacks geeet en ek het by ń mexican plek ń burito geeet. Ons was baie versadig na dit. 
  • Die poliesie van border security het ons met spesieale masjiene gescan. 
  •  Ons het begin gemaklik raak en kyk na wat in ons klien sakkies was en met die TV ge-experimenteer toe ons op die vlliegtuig kom. ń Lugwardin het oor die luidspreuker gepraat oor veiligheid.
  • Ons het glad nie ons aand ete geëet wat die vliegtuig voorsien het nie, want ons was baie versadig. Maar ek het ń tim tam gebêre vir later! Verder het ons almal young sheldon gekyk en ek het die eerste deel van The Greatest Showman gekyk. Ons het wel oggend ete geëet. 
  • Na ons deur omtrent geen border security was nie het ons ons tasse gekry en ons huur kar gaan haal. (ń Mercedes met ń kleiner boot as wat on gedink het dit sou hê.) Toe ons uiteindelik al die tasse in gepak het ry ons na tannie Sonja toe.
More Storyboards By autumn08
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art