2

2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • In die kar kry ons ons eerste kyk van Suid Afrika na die drie jaar.
  • Toe ons aankom by tannie Sonja het ons besluit om by die Wimpy te gaan eet.  
  • Ons het toe by tannie Sonja se huis gaan kuier vir ń rukkie en toe moes ek en mamma by Mieke  gaan kuier het terwyl Pappa en Charl ons kamer se sleutels gaan kry het by die Waterfalls Botique. 
  • Ek, Mamma, Mieke en tannie Sonja (ander tannie Sonja, mieke se ma) het almal gesit en kuier by die Mug and Bean Cafe. Dit was intresant om uit te find wat gebeur het by die skool na ons weg is. Charl het ons kom haal en ons het nog by tannie Sonja gekuier tot omtrent 5 uur.
  • Toe ons by die Boutique aan kom was dit al donker en ek en boetie was baie bang. Almal behalwe boetie het gestort. die stort was ook scary want die badkamer lig het geflikker, die stort muure was van klip en die stort se kop was groot so dit het gevoel soos n donder storm in n grot. ons was omtrent  48 uure wakker voor ons uiteindelik gaan slaap het, ons was baie moeg.
  • toe ons wakker word die volgende oggend was daar geen krag of water nie. Ons het nogsteeds ontbyt gekry in die botique want hulle het n backup generator gehaad in daardie gebou. ons het toe weer by tannie sonja gaan kuier.
More Storyboards By autumn08
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art