3

3
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • By tannie Sonja het ek, Boetie en Ruan gespeel met Ruan se BB Gun. toe ons weer Boutique toe gaan het hulle al ons goed na n kamer toe geskuif wat ook aan die backup generator gekoppel was. Die volgende oggend het ons weer oggend ete geeet en na tannie Sonja toe geggaan vir die laaste dag.
  • Die foto wat ons geneem het van ons almal saam.
  • Ons het toe na oom Nico en tannie Helga se huis toe gegaan. Barend en Bastiaan was ook daar en ons het almal saam aand ete geeet. later het ons vir hulle ons fotos van Australie gewys.
  • Die volgende oggend het ons gery na ouma Driekie en oupa Jan se huis toe.
  • Toe ons by hule huis aan kom was oupa besig om die vensters oor te verf.
  • Die volgende oggend het tannie Annietjie kom kuier. en ons het almal saam n foto geneem.
More Storyboards By autumn08
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art