LO TAAK

LO TAAK
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ja, ek het al gehoor dat plante en diere n 1000 keer vinniger uitsterf as voor mense op die aarde was.
  • Hey jy al ooit gedink aan hoeveel diere en plant spesies uit gesrerf het as gevolg van die mensdom.
  • Ja, dit is as gevolg van die vernietiging van hul natuurlike habbitate en inmeging met die natuur.
  • Miljoene jare terug was meteoriete verantwoordelik vir die uitwising van plante en diere en nou gaan dit ons wees.
  • Ek dink dit is wanner n groot getal diere binne n kort tydperk uitsterf. Ek dink daar was al 5 massa uisterwings op die aarde.
  • Weet jy wat n massa uitsterwing is.
  • Ja,daar was n massa uitsterwing min of meer 65 miljoen jaar terug dit was die uit sterwing van die dinosaurusse.
  • Daar was al selfs n paar onlangse uitsterwings van diere soos die dodo voel en die trekduif.
  • Nou dat ons van bedreigde spesies praat. Het jy geweet dat 4 diere en plante wat in Suid-Afrika voorkom is op die lys van 100 mees bedreigde spesies in die wereld.
  • Ja, ek dink dit is die Tafelberg Spookpadda, Suurpootjie skilpad, die Riviermond Pypvis en die Wilde Jamswortel plant.
  • Wel 60% van die wereld se vleis en plant vreters staar verlies van bevolking en grond in die gesig.
  • Hoe erg is die bedreiging vir diere?
More Storyboards By baba1256
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art