LO TAAK 2

LO TAAK 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Wat is die grootste uitdaging vir die beskeriming van diere?
  • Onwettige bosveldvleis handel en onwettige stropery van diere vir liggaamsdele.
  • Hoe word plante beskerm?
  • Daar is n lys wat deur die DAFF opgestel is oor beskermde bome wat jy nie mag verwyder sonder n permit nie.
  • Het jy geweet dat 25% van alle inheemse plante wat in Suid-Afrika groei bedreig is.
  • Regtig,dit is baie erg.
  • Ja, en die hel Suid-Afrika is daar al 39 spesies wat uitgesterf het.
  • Ons moet regtig ons diere en plante begin beskerm deur organisasies te stig wat hul beskerm teen onweetige handel. Ons moet ook grond afstaan waar hierdie plante en diere kan groei en voortplant en beskerm word.
More Storyboards By baba1256
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store