Questions About Remote Learning?

Storyboard - Klimaatverandering 2
Updated: 10/12/2020
Storyboard - Klimaatverandering 2
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • En hoe beinvloed COVID 19 die klimaatsverandering?
  • Aangesien mense nerens heen kon ry nie,is daar minder brandstofgasse wat verbrand word en daar is ook minder lugbesoedeling.
  • Ek het op oneyoungworld.com gelees dat die wilde diere en visse ook nou uit skuilings uitkom om hulle habitatte te herontdek.
  • Ja,alhoewel COVID baie lewens geaffekteer het,het die aantal CO2 en ander gasse binne weke steil gedaal.
  • Die fabrieke reg rondom die wereld het ook toegemaar vir n hele ruk as gevolg van die stygende positiewe covid toetsuitslae.
  • Ja,daarom is daar baie minder lug,water en grondbesoedeling.Die wereld is n baie skoner en gesonder plek a.g.v die inperking.
  • Ons kan kweekhuisgasse beperk deur minder kool,olie en gasse te brand.Wat kan ons nog doen om klimaatsverandering te verminder of selfs te voorkom?
  • Ons kan begin om sonenergie of enige ander hernubare energie te gebruik eerder as steenkoolenergie.Ons kan ook probeer om ons waterafval te verminder.
  • Kan ons nie ook LED ligte gebruik,ons kosafval beperk,herwin en isolasie verbeter nie?
  • Daardie is wonderlike idees!!
  • Kom ons versprei die woord van die gevare van klimaatsverandering.Ek is seker mense sal dit gaan navors en dit ook probeer verminder.
  • Ja! Ons kan ook ons lewenstylkeuses heroorweeg om die planeet n beter plek te maak!
Over 15 Million Storyboards Created
Storyboard That Family